Kaaps in Fokus

Kaaps as Afrikaanse omgangsvariëteit word deur verskillende outeurs vanuit diverse invalshoeke betrag. Die boek beslaan nege hoofstukke in twee afdelings wat onderskeidelike die taalkundigheid en die kontekstuele gebruike van Kaaps bekyk. Dis gebaseer op referate wat gelewer is by die eerste simposi...

Celý popis

Uloženo v:
Podrobná bibliografie
Médium: Online
Jazyk:afrikánština
Vydáno: African Sun Media 2023
Témata:
On-line přístup:ONIX_20231005_9781928314165_2089
Tagy: Přidat tag
Žádné tagy, Buďte první, kdo vytvoří štítek k tomuto záznamu!
Popis
Shrnutí:Kaaps as Afrikaanse omgangsvariëteit word deur verskillende outeurs vanuit diverse invalshoeke betrag. Die boek beslaan nege hoofstukke in twee afdelings wat onderskeidelike die taalkundigheid en die kontekstuele gebruike van Kaaps bekyk. Dis gebaseer op referate wat gelewer is by die eerste simposium oor Kaaps in 2012. Kaaps word in die boek voorgehou as ’n waardige, talig genuanseerde en lewenskragtige vorm van Afrikaans. Die ekonomiese potensiaal van Kaaps en die benutting daarvan as onderwys- en joernalistieke medium word ook bespreek.