Russel Botman
Hierdie herdenkingsbundel vertel die verhaal van wyle Russel Hayman Botman wat skielik oorlede is aan die begin van sy tweede termyn as Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch. Botman se verhaal vanaf sy vroegste kinderjare tot sy laaste dag as rektor word vertel. Huldeblyke en her...
Spremljeno u:
| Format: | Online |
|---|---|
| Jezik: | afrikaans |
| Izdano: |
African Sun Media
2023
|
| Teme: | |
| Online pristup: | ONIX_20231005_9781928314264_2091 |
| Oznake: |
Bez oznaka, Budi prvi tko označuje ovaj zapis!
|
| Sažetak: | Hierdie herdenkingsbundel vertel die verhaal van wyle Russel Hayman Botman wat skielik oorlede is aan die begin van sy tweede termyn as Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch. Botman se verhaal vanaf sy vroegste kinderjare tot sy laaste dag as rektor word vertel. Huldeblyke en herdenkingsbundels kan uiteraard nooit uitgeput raak nie. Dit vertel ’n kleurryke verhaal uit bepaalde oogpunte. Nogtans dien dit as uitnodiging, inspirasie en aansporing vir ander wat ’n verbintenis met Botman het om ook hulle stories oor hom te vertel. |
|---|