Die verhaal van die Griekse Taal oor 35 Eeue heen

Vir die eerste keer in Afrikaans (die jongste Westerse taal wat in die afgelope eeu reeds sy eie unieke letterkunde geskep het) word die verhaal van Grieks vertel, die oudste Westerse taal waarin feitlik al die bekende literêre genres hul weergalose vorm en gestalte gekry het. Hoewel hierdie publika...

全面介紹

Saved in:
書目詳細資料
主要作者: van Wyk Kruger, Gerrit
格式: Online
語言:南非荷兰语
出版: African Sun Media 2023
主題:
在線閱讀:ONIX_20231005_9781928357308_2108
標簽: 添加標簽
沒有標簽, 成為第一個標記此記錄!
_version_ 1869519488723976192
author van Wyk Kruger, Gerrit
author_browse van Wyk Kruger, Gerrit
author_facet van Wyk Kruger, Gerrit
author_sort van Wyk Kruger, Gerrit
collection Directory of Open Access Books
description Vir die eerste keer in Afrikaans (die jongste Westerse taal wat in die afgelope eeu reeds sy eie unieke letterkunde geskep het) word die verhaal van Grieks vertel, die oudste Westerse taal waarin feitlik al die bekende literêre genres hul weergalose vorm en gestalte gekry het. Hoewel hierdie publikasie basies linguisties van aard is, poog die skrywer om die dramatis personae self ook aan die woord te stel in plaas van om net in taalkundige jargon te verval. Om ’n werk soos hierdie saam te stel, vereis kundigheid in verskeie vaksubgebiede wat begin by oer-Grieks in sy sillabiese lynskriffases A en B. Die Grieks van die Goue Era van Perikles se Athene (circa 500 v.C.) is die bekendste. Min mense besef egter dat Homeros bedrieglik pre-klassiek is. Die klassieke Griek kon sy twee groot eposse (die Ilias en die Odusseia) nie sonder meer vlot lees nie. Dit was hulle Chaucer en Shakespeare. Die Griekse NT is sekerlik die belangrikste dokument wat ooit in Grieks opgestel is, hoewel dit stilisties nie naastenby die beste is nie. Vir sy bespreking van veral die semantiek van Moderne Grieks gebruik die skrywer hier vir die eerste keer dr. Philip Nicolaïdes se uitvoerige Grieks-Afrikaanse Woordeboek van 843 foliogrootte bladsye. Dis teen die middel van die vorige eeu opgestel, maar is nooit gepubliseer nie. Gerrit Kruger besit vandag die enigste (oorspronklike) kopie daarvan.
format Online
id doab-20.500.12854ir-116398
institution Directory of Open Access Books
language afr
publishDate 2023
publishDateRange 2023
publishDateSort 2023
publisher African Sun Media
publisherStr African Sun Media
record_format ojs
spelling doab-20.500.12854ir-1163982024-03-24T11:38:14Z Die verhaal van die Griekse Taal oor 35 Eeue heen van Wyk Kruger, Gerrit Linguistics thema EDItEUR::C Language and Linguistics::CF Linguistics Vir die eerste keer in Afrikaans (die jongste Westerse taal wat in die afgelope eeu reeds sy eie unieke letterkunde geskep het) word die verhaal van Grieks vertel, die oudste Westerse taal waarin feitlik al die bekende literêre genres hul weergalose vorm en gestalte gekry het. Hoewel hierdie publikasie basies linguisties van aard is, poog die skrywer om die dramatis personae self ook aan die woord te stel in plaas van om net in taalkundige jargon te verval. Om ’n werk soos hierdie saam te stel, vereis kundigheid in verskeie vaksubgebiede wat begin by oer-Grieks in sy sillabiese lynskriffases A en B. Die Grieks van die Goue Era van Perikles se Athene (circa 500 v.C.) is die bekendste. Min mense besef egter dat Homeros bedrieglik pre-klassiek is. Die klassieke Griek kon sy twee groot eposse (die Ilias en die Odusseia) nie sonder meer vlot lees nie. Dit was hulle Chaucer en Shakespeare. Die Griekse NT is sekerlik die belangrikste dokument wat ooit in Grieks opgestel is, hoewel dit stilisties nie naastenby die beste is nie. Vir sy bespreking van veral die semantiek van Moderne Grieks gebruik die skrywer hier vir die eerste keer dr. Philip Nicolaïdes se uitvoerige Grieks-Afrikaanse Woordeboek van 843 foliogrootte bladsye. Dis teen die middel van die vorige eeu opgestel, maar is nooit gepubliseer nie. Gerrit Kruger besit vandag die enigste (oorspronklike) kopie daarvan. 2023-10-05T11:03:43Z 2023-10-05T11:03:43Z 2017 book ONIX_20231005_9781928357308_2108 9781928357308 9781928357292 https://directory.doabooks.org/handle/20.500.12854/116398 afr image/jpeg Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International https://www.jstor.org/stable/10.2307/j.ctv1nzg015 African Sun Media Sun Press 10.2307/j.ctv1nzg015 Vir die eerste keer in Afrikaans (die jongste Westerse taal wat in die afgelope eeu reeds sy eie unieke letterkunde geskep het) word die verhaal van Grieks vertel, die oudste Westerse taal waarin feitlik al die bekende literêre genres hul weergalose vorm en gestalte gekry het. Hoewel hierdie publikasie basies linguisties van aard is, poog die skrywer om die dramatis personae self ook aan die woord te stel in plaas van om net in taalkundige jargon te verval. Om ’n werk soos hierdie saam te stel, vereis kundigheid in verskeie vaksubgebiede wat begin by oer-Grieks in sy sillabiese lynskriffases A en B. Die Grieks van die Goue Era van Perikles se Athene (circa 500 v.C.) is die bekendste. Min mense besef egter dat Homeros bedrieglik pre-klassiek is. Die klassieke Griek kon sy twee groot eposse (die Ilias en die Odusseia) nie sonder meer vlot lees nie. Dit was hulle Chaucer en Shakespeare. Die Griekse NT is sekerlik die belangrikste dokument wat ooit in Grieks opgestel is, hoewel dit stilisties nie naastenby die beste is nie. Vir sy bespreking van veral die semantiek van Moderne Grieks gebruik die skrywer hier vir die eerste keer dr. Philip Nicolaïdes se uitvoerige Grieks-Afrikaanse Woordeboek van 843 foliogrootte bladsye. Dis teen die middel van die vorige eeu opgestel, maar is nooit gepubliseer nie. Gerrit Kruger besit vandag die enigste (oorspronklike) kopie daarvan. 10.2307/j.ctv1nzg015 048cee77-b701-488f-a361-c440358a53b9 9781928357308 9781928357292 Sun Press open access
spellingShingle Linguistics
thema EDItEUR::C Language and Linguistics::CF Linguistics
van Wyk Kruger, Gerrit
Die verhaal van die Griekse Taal oor 35 Eeue heen
title Die verhaal van die Griekse Taal oor 35 Eeue heen
title_full Die verhaal van die Griekse Taal oor 35 Eeue heen
title_fullStr Die verhaal van die Griekse Taal oor 35 Eeue heen
title_full_unstemmed Die verhaal van die Griekse Taal oor 35 Eeue heen
title_short Die verhaal van die Griekse Taal oor 35 Eeue heen
title_sort die verhaal van die griekse taal oor 35 eeue heen
topic Linguistics
thema EDItEUR::C Language and Linguistics::CF Linguistics
topic_facet Linguistics
thema EDItEUR::C Language and Linguistics::CF Linguistics
url ONIX_20231005_9781928357308_2108
work_keys_str_mv AT vanwykkrugergerrit dieverhaalvandiegrieksetaaloor35eeueheen