Sinsoekers
In hierdie diep persoonlike boek maak bekende Cilliers temas — insluitend die skep van sin, prediking, moderne kuns, kleur, Stellenbosse wyne, en die Karoo — op ’n verrassend nuwe wyse hulle verskyning. Hulle word verbind met intens gelukkige en uiters hartseer outobiografiese momente, en word as ni...
Đã lưu trong:
| Tác giả chính: | |
|---|---|
| Định dạng: | Online |
| Ngôn ngữ: | Tiếng Afrikaans |
| Được phát hành: |
UJ Press
2024
|
| Những chủ đề: | |
| Truy cập trực tuyến: | OCN: 1416457187 |
| Các nhãn: |
Không có thẻ, Là người đầu tiên thẻ bản ghi này!
|
| _version_ | 1869526264106188800 |
|---|---|
| author | Cilliers, Johan |
| author_browse | Cilliers, Johan |
| author_facet | Cilliers, Johan |
| author_sort | Cilliers, Johan |
| collection | Directory of Open Access Books |
| description | In hierdie diep persoonlike boek maak bekende Cilliers temas — insluitend die skep van sin, prediking, moderne kuns, kleur, Stellenbosse wyne, en die Karoo — op ’n verrassend nuwe wyse hulle verskyning. Hulle word verbind met intens gelukkige en uiters hartseer outobiografiese momente, en word as niks meer as fragmente aangebied nie. Terwyl mens egter die boek lees, begin die fragmente as ’n geheel met mekaar kommunikeer, en skep só al spelende ’n verrassende, eksistensiële teologie. ’n Teologie wat aanhaak by jou eie eksistensie as leser. Neem, lees, en geniet hierdie smaakvolle boek. Marcel Barnard: Professor in Praktiese Teologie aan die Protestantse Teologiese Universiteit, Amsterdam, en Buitengewone Professor aan die Universiteit Stellenbosch. |
| format | Online |
| id | doab-20.500.12854ir-132304 |
| institution | Directory of Open Access Books |
| language | afr |
| publishDate | 2024 |
| publishDateRange | 2024 |
| publishDateSort | 2024 |
| publisher | UJ Press |
| publisherStr | UJ Press |
| record_format | ojs |
| spelling | doab-20.500.12854ir-1323042025-03-24T09:21:58Z Sinsoekers Cilliers, Johan sin, troos, verlange, vervulling, vertroosting, sin-skepping In hierdie diep persoonlike boek maak bekende Cilliers temas — insluitend die skep van sin, prediking, moderne kuns, kleur, Stellenbosse wyne, en die Karoo — op ’n verrassend nuwe wyse hulle verskyning. Hulle word verbind met intens gelukkige en uiters hartseer outobiografiese momente, en word as niks meer as fragmente aangebied nie. Terwyl mens egter die boek lees, begin die fragmente as ’n geheel met mekaar kommunikeer, en skep só al spelende ’n verrassende, eksistensiële teologie. ’n Teologie wat aanhaak by jou eie eksistensie as leser. Neem, lees, en geniet hierdie smaakvolle boek. Marcel Barnard: Professor in Praktiese Teologie aan die Protestantse Teologiese Universiteit, Amsterdam, en Buitengewone Professor aan die Universiteit Stellenbosch. 2024-01-05T04:06:01Z 2024-01-05T04:06:01Z 2024-01-04T08:44:10Z 2023 book OCN: 1416457187 https://library.oapen.org/handle/20.500.12657/86399 9781776482764 9781776482788 9781776482795 https://directory.doabooks.org/handle/20.500.12854/132304 afr open access image/jpeg image/jpeg image/jpeg Attribution-NonCommercial 4.0 International Attribution-NonCommercial 4.0 International Attribution-NonCommercial 4.0 International https://library.oapen.org/bitstream/20.500.12657/86399/1/9781776482771.pdf https://library.oapen.org/bitstream/20.500.12657/86399/1/9781776482771.pdf https://library.oapen.org/bitstream/20.500.12657/86399/1/9781776482771.pdf UJ Press 10.36615/9781776482771 10.36615/9781776482771 3162fe88-25cb-4a0f-8540-52215ef36bf0 9781776482764 9781776482788 9781776482795 220 Johannesburg open access |
| spellingShingle | sin, troos, verlange, vervulling, vertroosting, sin-skepping Cilliers, Johan Sinsoekers |
| title | Sinsoekers |
| title_full | Sinsoekers |
| title_fullStr | Sinsoekers |
| title_full_unstemmed | Sinsoekers |
| title_short | Sinsoekers |
| title_sort | sinsoekers |
| topic | sin, troos, verlange, vervulling, vertroosting, sin-skepping |
| topic_facet | sin, troos, verlange, vervulling, vertroosting, sin-skepping |
| url | OCN: 1416457187 |
| work_keys_str_mv | AT cilliersjohan sinsoekers |