Boesman-invloed op Afrikaanse plekname

Oor die eeue het die Boesmans eers in aanraking gekom met die Khoi-khoi-groepe of -stamme, daarna met die Bantoestamme, en toe met Europeërs en ander aankomelinge. In die proses van taalbeïnvloeding en –vermenging is bestaande plekname in sommige gevalle oorgeneem, met die aanpassings om dit binne d...

Ful tanımlama

Kaydedildi:
Detaylı Bibliyografya
Yazar: Raper, Peter
Materyal Türü: Online
Dil:Afrikaanca
Baskı/Yayın Bilgisi: UJ Press 2025
Konular:
Online Erişim:ONIX_20250304_9780906785164_7
Etiketler: Etiketle
Etiket eklenmemiş, İlk siz ekleyin!
Diğer Bilgiler
Özet:Oor die eeue het die Boesmans eers in aanraking gekom met die Khoi-khoi-groepe of -stamme, daarna met die Bantoestamme, en toe met Europeërs en ander aankomelinge. In die proses van taalbeïnvloeding en –vermenging is bestaande plekname in sommige gevalle oorgeneem, met die aanpassings om dit binne die taalsisteme van die ontvangers te laat inpas. Om die komponente van plekname in die verskillende tale met mekaar te kan vergelyk, is dit nodig om kennis te neem van die taalstelsels van die betrokke tale. Prof Peter E Raper, een van Suid-Afrika se vooraanstaande kenners van die Boesman (San) substrukture van plekname, is buitengewone professor in Linguistiek en navorsingsgenoot by die Universiteit van die Vrystaat.