Frederik Van Zyl Slabbert

Frederik van Zyl Slabbert is al beskryf as die beste landsleier wat Suid-Afrika nooit gehad het nie. As ’n uitstaande akademikus het hy in 1974 van beroep verander toe hy in dié jaar se parlementêre verkiesing die kiesafdeling Rondebosch vir die Progessiewe Party verower het. Na vyf jaar is hy as...

Cur síos iomlán

Sábháilte in:
Sonraí bibleagrafaíochta
Príomhchruthaitheoir: Grundlingh, Albert
Formáid: Online
Teanga:Afracáinis
Foilsithe / Cruthaithe: UJ Press 2025
Ábhair:
Rochtain ar líne:ONIX_20250304_9780906785287_9
Clibeanna: Cuir clib leis
Níl clibeanna ann, Bí ar an gcéad duine le clib a chur leis an taifead seo!
_version_ 1869517322478157824
author Grundlingh, Albert
author_browse Grundlingh, Albert
author_facet Grundlingh, Albert
author_sort Grundlingh, Albert
collection Directory of Open Access Books
description Frederik van Zyl Slabbert is al beskryf as die beste landsleier wat Suid-Afrika nooit gehad het nie. As ’n uitstaande akademikus het hy in 1974 van beroep verander toe hy in dié jaar se parlementêre verkiesing die kiesafdeling Rondebosch vir die Progessiewe Party verower het. Na vyf jaar is hy as die jongste opposisieleier ooit aangewys. Tot in 1986 het hy ’n belangrike rol in die formele Suid-Afrikaanse politiek gespeel. Hy het die trant van parlementêre diskoers tot ’n hoër vlak verhef en sorg gedra dat tersaaklike apartheidskwessies nie deur die die Nasionale Party omseil word nie. Op voetsoolvlak het hy tot gewone mense gespreek en ’n charismatiese invloed uitgestraal. Te midde van stormagtige tye in Suid-Afrika was hy ’n liberale Afrikaner met ’n genuanseerde begrip van identiteit en ’n passie vir vernuwende politiek. Na sy uittrede uit die formele politiek in 1986, deels as gevolg van die verstardheid van die bestaande bestel, het hy in die soeke na demokratiese oplossings hom tot die buite parlementêre politiek gewend. Onder meer het dit tot die eerste grootskaalse ontmoeting tussen oorwegende Afrikaanse belanghebbendes en sekere African National Congress leiersfigure in Dakar in 1987 gelei. In post-apartheid Suid-Afrika het hy ’n fasiliterende rol gespeel en hom ook in die sakewêreld begewe. Slabbert was ’n onafhanklike denker en in moeilke tye polities vooruitskouend met ’n afkeur in dogmatiese uitgangspunte. Hy het homself nooit die luukse van volkome sekerheid gegun nie. Hy was inderdaad ’n soekende profeet. Met hierdie boek word gepoog om ’n gebalanseerde geheelbeeld van ‘n enigmatiese figuur te bied. Slabbert was nie iemand wat in die heldegalery van Suid-Afrika opgeneem is nie. Hyself sou dit ook nie so verkies het nie. Maar sy nalenskap, ook vir Afrikaanse mense, is nie daarom van mindere belang nie. Prof Albert Grundlingh is ’n voormalige departementshoof van Geskiedenis by die Universiteit van Suid-Afrika en die Universiteit van Stellenbosch. Hy is die skrywer van verskeie boeke.
format Online
id doab-20.500.12854ir-153525
institution Directory of Open Access Books
language afr
publishDate 2025
publishDateRange 2025
publishDateSort 2025
publisher UJ Press
publisherStr UJ Press
record_format ojs
spelling doab-20.500.12854ir-1535252025-07-30T08:59:54Z Frederik Van Zyl Slabbert Grundlingh, Albert Biography Frederik van Zyl Slabbert Politics thema EDItEUR::D Biography, Literature and Literary studies::DN Biography and non-fiction prose::DNB Biography: general::DNBB Biography: business and industry thema EDItEUR::D Biography, Literature and Literary studies::DN Biography and non-fiction prose::DNB Biography: general::DNBH Biography: historical, political and military thema EDItEUR::D Biography, Literature and Literary studies::DN Biography and non-fiction prose::DNB Biography: general::DNBB Biography: business and industry thema EDItEUR::D Biography, Literature and Literary studies::DN Biography and non-fiction prose::DNB Biography: general::DNBH Biography: historical, political and military Frederik van Zyl Slabbert is al beskryf as die beste landsleier wat Suid-Afrika nooit gehad het nie. As ’n uitstaande akademikus het hy in 1974 van beroep verander toe hy in dié jaar se parlementêre verkiesing die kiesafdeling Rondebosch vir die Progessiewe Party verower het. Na vyf jaar is hy as die jongste opposisieleier ooit aangewys. Tot in 1986 het hy ’n belangrike rol in die formele Suid-Afrikaanse politiek gespeel. Hy het die trant van parlementêre diskoers tot ’n hoër vlak verhef en sorg gedra dat tersaaklike apartheidskwessies nie deur die die Nasionale Party omseil word nie. Op voetsoolvlak het hy tot gewone mense gespreek en ’n charismatiese invloed uitgestraal. Te midde van stormagtige tye in Suid-Afrika was hy ’n liberale Afrikaner met ’n genuanseerde begrip van identiteit en ’n passie vir vernuwende politiek. Na sy uittrede uit die formele politiek in 1986, deels as gevolg van die verstardheid van die bestaande bestel, het hy in die soeke na demokratiese oplossings hom tot die buite parlementêre politiek gewend. Onder meer het dit tot die eerste grootskaalse ontmoeting tussen oorwegende Afrikaanse belanghebbendes en sekere African National Congress leiersfigure in Dakar in 1987 gelei. In post-apartheid Suid-Afrika het hy ’n fasiliterende rol gespeel en hom ook in die sakewêreld begewe. Slabbert was ’n onafhanklike denker en in moeilke tye polities vooruitskouend met ’n afkeur in dogmatiese uitgangspunte. Hy het homself nooit die luukse van volkome sekerheid gegun nie. Hy was inderdaad ’n soekende profeet. Met hierdie boek word gepoog om ’n gebalanseerde geheelbeeld van ‘n enigmatiese figuur te bied. Slabbert was nie iemand wat in die heldegalery van Suid-Afrika opgeneem is nie. Hyself sou dit ook nie so verkies het nie. Maar sy nalenskap, ook vir Afrikaanse mense, is nie daarom van mindere belang nie. Prof Albert Grundlingh is ’n voormalige departementshoof van Geskiedenis by die Universiteit van Suid-Afrika en die Universiteit van Stellenbosch. Hy is die skrywer van verskeie boeke. 2025-03-05T04:12:34Z 2025-03-05T04:12:34Z 2025-03-04T11:38:52Z 2025 book ONIX_20250304_9780906785287_9 https://library.oapen.org/handle/20.500.12657/99147 9780906785287 9780906785270 9780906785348 9780906785294 https://directory.doabooks.org/handle/20.500.12854/153525 afr open access image/jpeg n/a https://library.oapen.org/bitstream/20.500.12657/99147/1/9780906785287.pdf UJ Press UJ Press 10.36615/9780906785287 10.36615/9780906785287 3162fe88-25cb-4a0f-8540-52215ef36bf0 9780906785287 9780906785270 9780906785348 9780906785294 UJ Press 330 Johannesburg open access
spellingShingle Biography
Frederik van Zyl Slabbert
Politics
thema EDItEUR::D Biography, Literature and Literary studies::DN Biography and non-fiction prose::DNB Biography: general::DNBB Biography: business and industry
thema EDItEUR::D Biography, Literature and Literary studies::DN Biography and non-fiction prose::DNB Biography: general::DNBH Biography: historical, political and military

Grundlingh, Albert
Frederik Van Zyl Slabbert
title Frederik Van Zyl Slabbert
title_full Frederik Van Zyl Slabbert
title_fullStr Frederik Van Zyl Slabbert
title_full_unstemmed Frederik Van Zyl Slabbert
title_short Frederik Van Zyl Slabbert
title_sort frederik van zyl slabbert
topic Biography
Frederik van Zyl Slabbert
Politics
thema EDItEUR::D Biography, Literature and Literary studies::DN Biography and non-fiction prose::DNB Biography: general::DNBB Biography: business and industry
thema EDItEUR::D Biography, Literature and Literary studies::DN Biography and non-fiction prose::DNB Biography: general::DNBH Biography: historical, political and military
thema EDItEUR::D Biography, Literature and Literary studies::DN Biography and non-fiction prose::DNB Biography: general::DNBB Biography: business and industry
thema EDItEUR::D Biography, Literature and Literary studies::DN Biography and non-fiction prose::DNB Biography: general::DNBH Biography: historical, political and military
topic_facet Biography

url ONIX_20250304_9780906785287_9
work_keys_str_mv AT grundlinghalbert frederikvanzylslabbert