Dante se mistieke reis – Derde tog
In hierdie werk bied J.S. Krüger aan die leser ’n keurige Afrikaans vertaling en mistiekreligieuse vertolking van die Paradiso van die Italiaanse digter-denker Dante Alighieri (1265–1321). Dit is die derde deel van die grootste trilogie, Divina Commedia, bestaande uit Inferno (2013) en Purgatorio (2...
Na minha lista:
| Autor principal: | |
|---|---|
| Formato: | Online |
| Idioma: | africâner |
| Publicado em: |
AOSIS
2025
|
| Assuntos: | |
| Acesso em linha: | ONIX_20251107T144617_9781779953346_2 |
| Tags: |
Sem tags, seja o primeiro a adicionar uma tag!
|
| _version_ | 1869525426327519232 |
|---|---|
| author | Krüger, J.S. |
| author_browse | Krüger, J.S. |
| author_facet | Krüger, J.S. |
| author_sort | Krüger, J.S. |
| collection | Directory of Open Access Books |
| description | In hierdie werk bied J.S. Krüger aan die leser ’n keurige Afrikaans vertaling en mistiekreligieuse vertolking van die Paradiso van die Italiaanse digter-denker Dante Alighieri (1265–1321). Dit is die derde deel van die grootste trilogie, Divina Commedia, bestaande uit Inferno (2013) en Purgatorio (2020), en hierdie publikasie sluit met die vertaling-vertolking van die Paradiso af. Die Paradiso is stellig een van die merkwaardigste religieuse en artistieke hoogtepunte van die Westerse beskawing, verskynend op die kruin van die Middeleeuse epog, daardie sublieme sintese van Christelike geloof en Griekse filosofie, tans opgeneem in ’n skynbaar onomkeerbare proses van disintegrasie. ’n Sentrale uitgangspunt van die boek, afwykend van die heersende sekularisme en materialisme in die post-moderne Weste, is dat religie ’n sentrale neiging en behoefte van die menslike spesie is. Die skrywer sien mistiek as verbinding van diepsinnige kognitiewe insig, emosionele suiwerheid en morele skoonheid, as die hoogste vlak van menslike ontwikkeling. Dante se trilogie word gelees as die aanbod van ’n God-aanskouende kenner van die menslike lot van leef en sterf en hiernamaals voortleef, as inderdaad die uitdruk van Dante se eie lewensloop sy eksistensiële lyding, loutering en finale katarsis: sy besef van persoonlike tekortkominge en lyding in moeilike omstandighede (Inferno) in sy jeug; geleidelik oorkom in ’n lang proses van ballingskap in sy eie vaderland (Purgatorio); uiteindelik gefinaliseer in ’n deurbraak tot innerlike vrede in God-aanskouende saligheid kort voor sy dood (Paradiso). Hierdie publikasie word aanbeveel vir navorsende en benieude lesers met ’n besef van religieuse krisis en die behoefte aan ’n integrerende visie: skynbaar onoorkomelike historiese diskontinuïteite en skynbaar onversoenbare hedendaagse breuke en konflikte. |
| format | Online |
| id | doab-20.500.12854ir-168832 |
| institution | Directory of Open Access Books |
| language | afr |
| publishDate | 2025 |
| publishDateRange | 2025 |
| publishDateSort | 2025 |
| publisher | AOSIS |
| publisherStr | AOSIS |
| record_format | ojs |
| spelling | doab-20.500.12854ir-1688322025-11-08T05:14:13Z Dante se mistieke reis – Derde tog Krüger, J.S. van Aarde, Andries G. Dante Alighieri Paradiso Afrikaanse vertaling Divina Commedia Inferno Purgatorio Paradiso Afrikaanse vertaling Dante mistieke interpretasie Middeleeuse literatuur Christelike geloof Griekse filosofie godsdiensfilosofie mistiek kultuurgeskiedenis filosofie van godsdiens mistieke teologie Middeleeuse mistiek J.S. Krüger Dante vertaling Afrikaanse literatuur thema EDItEUR::D Biography, Literature and Literary studies::DB Ancient, classical and medieval texts In hierdie werk bied J.S. Krüger aan die leser ’n keurige Afrikaans vertaling en mistiekreligieuse vertolking van die Paradiso van die Italiaanse digter-denker Dante Alighieri (1265–1321). Dit is die derde deel van die grootste trilogie, Divina Commedia, bestaande uit Inferno (2013) en Purgatorio (2020), en hierdie publikasie sluit met die vertaling-vertolking van die Paradiso af. Die Paradiso is stellig een van die merkwaardigste religieuse en artistieke hoogtepunte van die Westerse beskawing, verskynend op die kruin van die Middeleeuse epog, daardie sublieme sintese van Christelike geloof en Griekse filosofie, tans opgeneem in ’n skynbaar onomkeerbare proses van disintegrasie. ’n Sentrale uitgangspunt van die boek, afwykend van die heersende sekularisme en materialisme in die post-moderne Weste, is dat religie ’n sentrale neiging en behoefte van die menslike spesie is. Die skrywer sien mistiek as verbinding van diepsinnige kognitiewe insig, emosionele suiwerheid en morele skoonheid, as die hoogste vlak van menslike ontwikkeling. Dante se trilogie word gelees as die aanbod van ’n God-aanskouende kenner van die menslike lot van leef en sterf en hiernamaals voortleef, as inderdaad die uitdruk van Dante se eie lewensloop sy eksistensiële lyding, loutering en finale katarsis: sy besef van persoonlike tekortkominge en lyding in moeilike omstandighede (Inferno) in sy jeug; geleidelik oorkom in ’n lang proses van ballingskap in sy eie vaderland (Purgatorio); uiteindelik gefinaliseer in ’n deurbraak tot innerlike vrede in God-aanskouende saligheid kort voor sy dood (Paradiso). Hierdie publikasie word aanbeveel vir navorsende en benieude lesers met ’n besef van religieuse krisis en die behoefte aan ’n integrerende visie: skynbaar onoorkomelike historiese diskontinuïteite en skynbaar onversoenbare hedendaagse breuke en konflikte. 2025-11-08T05:14:12Z 2025-11-08T05:14:12Z 2025-11-07T13:49:06Z 2025 book ONIX_20251107T144617_9781779953346_2 https://library.oapen.org/handle/20.500.12657/108030 9781779953346 9781779953339 9781779953322 9781779953773 https://directory.doabooks.org/handle/20.500.12854/168832 afr HTS Religion & Society Series open access image/jpeg Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International https://library.oapen.org/bitstream/20.500.12657/108030/1/9781779953346.pdf AOSIS AOSIS Books 10.4102/aosis.2025.BK449 10.4102/aosis.2025.BK449 c47a1220-d848-4e78-88cd-74f293e3d4f4 9781779953346 9781779953339 9781779953322 9781779953773 AOSIS Books 362 Cape Town open access |
| spellingShingle | Dante Alighieri Paradiso Afrikaanse vertaling Divina Commedia Inferno Purgatorio Paradiso Afrikaanse vertaling Dante mistieke interpretasie Middeleeuse literatuur Christelike geloof Griekse filosofie godsdiensfilosofie mistiek kultuurgeskiedenis filosofie van godsdiens mistieke teologie Middeleeuse mistiek J.S. Krüger Dante vertaling Afrikaanse literatuur thema EDItEUR::D Biography, Literature and Literary studies::DB Ancient, classical and medieval texts Krüger, J.S. Dante se mistieke reis – Derde tog |
| title | Dante se mistieke reis – Derde tog |
| title_full | Dante se mistieke reis – Derde tog |
| title_fullStr | Dante se mistieke reis – Derde tog |
| title_full_unstemmed | Dante se mistieke reis – Derde tog |
| title_short | Dante se mistieke reis – Derde tog |
| title_sort | dante se mistieke reis derde tog |
| topic | Dante Alighieri Paradiso Afrikaanse vertaling Divina Commedia Inferno Purgatorio Paradiso Afrikaanse vertaling Dante mistieke interpretasie Middeleeuse literatuur Christelike geloof Griekse filosofie godsdiensfilosofie mistiek kultuurgeskiedenis filosofie van godsdiens mistieke teologie Middeleeuse mistiek J.S. Krüger Dante vertaling Afrikaanse literatuur thema EDItEUR::D Biography, Literature and Literary studies::DB Ancient, classical and medieval texts |
| topic_facet | Dante Alighieri Paradiso Afrikaanse vertaling Divina Commedia Inferno Purgatorio Paradiso Afrikaanse vertaling Dante mistieke interpretasie Middeleeuse literatuur Christelike geloof Griekse filosofie godsdiensfilosofie mistiek kultuurgeskiedenis filosofie van godsdiens mistieke teologie Middeleeuse mistiek J.S. Krüger Dante vertaling Afrikaanse literatuur thema EDItEUR::D Biography, Literature and Literary studies::DB Ancient, classical and medieval texts |
| url | ONIX_20251107T144617_9781779953346_2 |
| work_keys_str_mv | AT krugerjs dantesemistiekereisderdetog |