Jesus Christus, Seun van God, ís ons Versoening
In Jesus Christus, Seun van God, is ons versoening: ’n Missionêre Christologie beklemtoon Pieter Verster die unieke betekenis van Jesus Christus as Seun van God en die implikasies van hierdie belydenis vir die sending. Verster lig die betekenis vir die sending uit deur ’n hermeneutiek en evangeliese...
Guardat en:
| Autor principal: | |
|---|---|
| Format: | Online |
| Idioma: | afrikaans |
| Publicat: |
UJ Press
2022
|
| Matèries: | |
| Accés en línia: | ONIX_20221025_9781928424116_34 |
| Etiquetes: |
Sense etiquetes, Sigues el primer a etiquetar aquest registre!
|
| Sumari: | In Jesus Christus, Seun van God, is ons versoening: ’n Missionêre Christologie beklemtoon Pieter Verster die unieke betekenis van Jesus Christus as Seun van God en die implikasies van hierdie belydenis vir die sending. Verster lig die betekenis vir die sending uit deur ’n hermeneutiek en evangeliese grondslag vir die interpretasie van die Bybelse teks en konteks binne die post-moderne wêreld te ontwikkel. Die Christologiese benadering is essensieel vir sending, veral in die lig van Christus as Versoener in sy ampte as Koning, Profeet en Priester. Deeglike Skrifbewyse word voorgelê om sy standpunt te verduidelik. – Dr. Maniraj Sukdaven, Religiekunde en Missiologie, Universiteit van Pretoria |
|---|