Universiteit Stellenbosch en die onverkwiklike taalstryd (2003-2017)

Hierdie ontleding van die taalstryd op die kampus van die Universiteit Stellenbosch strek vanaf 2003 tot Maart 2018 en put uit ’n verskeidenheid hoofstroom media, maar veral vanuit Afrikaanse dagblaaie – Die Burger, Volksblad en Beeld – wat daagliks minstens 42,6% van die Afrikaanse leserspubliek be...

Descripción completa

Guardado en:
Detalles Bibliográficos
Autor principal: Moll, Johan C.
Formato: Online
Lenguaje:afrikáans
Publicado: UJ Press 2022
Materias:
Acceso en línea:ONIX_20221025_9781928424239_37
Etiquetas: Agregar Etiqueta
Sin Etiquetas, Sea el primero en etiquetar este registro!
_version_ 1869517497171968000
author Moll, Johan C.
author_browse Moll, Johan C.
author_facet Moll, Johan C.
author_sort Moll, Johan C.
collection Directory of Open Access Books
description Hierdie ontleding van die taalstryd op die kampus van die Universiteit Stellenbosch strek vanaf 2003 tot Maart 2018 en put uit ’n verskeidenheid hoofstroom media, maar veral vanuit Afrikaanse dagblaaie – Die Burger, Volksblad en Beeld – wat daagliks minstens 42,6% van die Afrikaanse leserspubliek bereik. Uit die aard van die onderwerp het veral Afrikaanse koerante groot belangstelling getoon en talle berigte oor die US-taalstryd gehad, terwyl dekking daarvan in veral Mail & Guardian, The Star, The Cape Times en die Cape Argus soms kritieser, indringender en objektiewer ondersoek en standpuntstelling bevat het. Dikwels is die taalkwessies so belangrik geag dat dit voorblaaie gehaal het en volgens die oordeel van die redaksie, kommentaar in talle hoofartikels geregverdig het. Ander aktivistiese wapens wat in hierdie taalstryd uitgewys kan word, is appèl op politici, driftige optogte en lokaalbesettings; dreigemente van ekondruk, boikot en selfs wanvoorstellings en uiteindelik geweldpleging, brandstigting en eiendomsvernietiging. Hoewel die verloop van gebeure in hierdie boek oor Afrikaans se stryd om oorlewing op ’n histories-Afrikaanse universiteit vol drama en intrige verloop het en inderwaarheid die aandag van ’n wye leserspubliek verdien (in die woorde van een van die keurders), is dit in die eerste plek ’n wetenskaplike, ontleding van feitelike gebeure rondom ’n verwikkelde taalstryd.
format Online
id doab-20.500.12854ir-93324
institution Directory of Open Access Books
language afr
publishDate 2022
publishDateRange 2022
publishDateSort 2022
publisher UJ Press
publisherStr UJ Press
record_format ojs
spelling doab-20.500.12854ir-933242025-08-13T13:43:02Z Universiteit Stellenbosch en die onverkwiklike taalstryd (2003-2017) Moll, Johan C. Afrikaans Afrikaanssprekende(s) aktivisties diversiteit dubbelmedium Engelssprekendes FAK geregtigheid Grondwet media meertaligheid moedertaalsentiment moedertaalonderrig Stellenbosch taalbeleid taalapartheid taalkwessies taalstryders transformasie verengelsing thema EDItEUR::C Language and Linguistics::CJ Language teaching and learning thema EDItEUR::C Language and Linguistics::CF Linguistics thema EDItEUR::C Language and Linguistics::CJ Language teaching and learning thema EDItEUR::C Language and Linguistics::CF Linguistics Hierdie ontleding van die taalstryd op die kampus van die Universiteit Stellenbosch strek vanaf 2003 tot Maart 2018 en put uit ’n verskeidenheid hoofstroom media, maar veral vanuit Afrikaanse dagblaaie – Die Burger, Volksblad en Beeld – wat daagliks minstens 42,6% van die Afrikaanse leserspubliek bereik. Uit die aard van die onderwerp het veral Afrikaanse koerante groot belangstelling getoon en talle berigte oor die US-taalstryd gehad, terwyl dekking daarvan in veral Mail & Guardian, The Star, The Cape Times en die Cape Argus soms kritieser, indringender en objektiewer ondersoek en standpuntstelling bevat het. Dikwels is die taalkwessies so belangrik geag dat dit voorblaaie gehaal het en volgens die oordeel van die redaksie, kommentaar in talle hoofartikels geregverdig het. Ander aktivistiese wapens wat in hierdie taalstryd uitgewys kan word, is appèl op politici, driftige optogte en lokaalbesettings; dreigemente van ekondruk, boikot en selfs wanvoorstellings en uiteindelik geweldpleging, brandstigting en eiendomsvernietiging. Hoewel die verloop van gebeure in hierdie boek oor Afrikaans se stryd om oorlewing op ’n histories-Afrikaanse universiteit vol drama en intrige verloop het en inderwaarheid die aandag van ’n wye leserspubliek verdien (in die woorde van een van die keurders), is dit in die eerste plek ’n wetenskaplike, ontleding van feitelike gebeure rondom ’n verwikkelde taalstryd. 2022-10-26T04:04:11Z 2022-10-26T04:04:11Z 2022-10-25T10:32:02Z 2018 book ONIX_20221025_9781928424239_37 OCN: 1152298564 https://library.oapen.org/handle/20.500.12657/59087 9781928424239 9781928424222 https://directory.doabooks.org/handle/20.500.12854/93324 afr open access image/jpeg image/jpeg image/jpeg Attribution-NonCommercial 4.0 International Attribution-NonCommercial 4.0 International Attribution-NonCommercial 4.0 International https://library.oapen.org/bitstream/20.500.12657/59087/1/9781928424239.pdf https://library.oapen.org/bitstream/20.500.12657/59087/1/9781928424239.pdf https://library.oapen.org/bitstream/20.500.12657/59087/1/9781928424239.pdf UJ Press SunBonani Scholar 10.18820/9781928424239 10.18820/9781928424239 3162fe88-25cb-4a0f-8540-52215ef36bf0 9781928424239 9781928424222 SunBonani Scholar 368 Bloemfontein open access
spellingShingle Afrikaans
Afrikaanssprekende(s)
aktivisties
diversiteit
dubbelmedium
Engelssprekendes
FAK
geregtigheid
Grondwet
media
meertaligheid
moedertaalsentiment
moedertaalonderrig
Stellenbosch
taalbeleid
taalapartheid
taalkwessies
taalstryders
transformasie
verengelsing
thema EDItEUR::C Language and Linguistics::CJ Language teaching and learning
thema EDItEUR::C Language and Linguistics::CF Linguistics
thema EDItEUR::C Language and Linguistics::CJ Language teaching and learning
thema EDItEUR::C Language and Linguistics::CF Linguistics
Moll, Johan C.
Universiteit Stellenbosch en die onverkwiklike taalstryd (2003-2017)
title Universiteit Stellenbosch en die onverkwiklike taalstryd (2003-2017)
title_full Universiteit Stellenbosch en die onverkwiklike taalstryd (2003-2017)
title_fullStr Universiteit Stellenbosch en die onverkwiklike taalstryd (2003-2017)
title_full_unstemmed Universiteit Stellenbosch en die onverkwiklike taalstryd (2003-2017)
title_short Universiteit Stellenbosch en die onverkwiklike taalstryd (2003-2017)
title_sort universiteit stellenbosch en die onverkwiklike taalstryd 2003 2017
topic Afrikaans
Afrikaanssprekende(s)
aktivisties
diversiteit
dubbelmedium
Engelssprekendes
FAK
geregtigheid
Grondwet
media
meertaligheid
moedertaalsentiment
moedertaalonderrig
Stellenbosch
taalbeleid
taalapartheid
taalkwessies
taalstryders
transformasie
verengelsing
thema EDItEUR::C Language and Linguistics::CJ Language teaching and learning
thema EDItEUR::C Language and Linguistics::CF Linguistics
thema EDItEUR::C Language and Linguistics::CJ Language teaching and learning
thema EDItEUR::C Language and Linguistics::CF Linguistics
topic_facet Afrikaans
Afrikaanssprekende(s)
aktivisties
diversiteit
dubbelmedium
Engelssprekendes
FAK
geregtigheid
Grondwet
media
meertaligheid
moedertaalsentiment
moedertaalonderrig
Stellenbosch
taalbeleid
taalapartheid
taalkwessies
taalstryders
transformasie
verengelsing
thema EDItEUR::C Language and Linguistics::CJ Language teaching and learning
thema EDItEUR::C Language and Linguistics::CF Linguistics
thema EDItEUR::C Language and Linguistics::CJ Language teaching and learning
thema EDItEUR::C Language and Linguistics::CF Linguistics
url ONIX_20221025_9781928424239_37
work_keys_str_mv AT molljohanc universiteitstellenboschendieonverkwikliketaalstryd20032017