Die Wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde

Pieter Verster dra uit die ryk en ryp oesland van die Ou en Nuwe Testament ’n oorvloed gerwe. ’n Uitnemende geleerde is hier aan die woord. Die Persoon en werk van die Heilige Gees, die derde Persoon van God Drie-enig, word vars en nuut belig. Dit geld ook vir die skywer se ander sentrale teologiese...

Popoln opis

Shranjeno v:
Bibliografske podrobnosti
Glavni avtor: Verster, Pieter
Format: Online
Jezik:afrikanščina
Izdano: UJ Press 2022
Teme:
Online dostop:ONIX_20221025_9781928424758_45
Oznake: Označite
Brez oznak, prvi označite!
_version_ 1869526332677816320
author Verster, Pieter
author_browse Verster, Pieter
author_facet Verster, Pieter
author_sort Verster, Pieter
collection Directory of Open Access Books
description Pieter Verster dra uit die ryk en ryp oesland van die Ou en Nuwe Testament ’n oorvloed gerwe. ’n Uitnemende geleerde is hier aan die woord. Die Persoon en werk van die Heilige Gees, die derde Persoon van God Drie-enig, word vars en nuut belig. Dit geld ook vir die skywer se ander sentrale teologiese insigte. Die boek getuig van ’n gedeë studie; dit is ’n meesterstuk. Dit sal nie slegs die vakkenner boei nie, maar elke leser sal deur die boek tot helderheid gelei word. Hierdie boek is soos ’n fontein helder murmelende water wat hoop aan dorstige en moedelose mense gee wat in die greep van armoede, korrupsie en rassisme vasgevang is. Met die boek staan Pieter Verster nie slegs nasionaal nie, maar ook internasionaal op die voorpunt van liggewende perspektiewe op die wese van en uitdagings aan die Missionêre Teologie. - Prof. Cas Vos Hierdie boek van Pieter Verster gee ’n indrukwekkende perspektief. Sending gaan daaroor om die blye boodskap te bring van Christus wat vir ons gekruisig is. Ons het ’n boodskap vir hierdie wêreld van COVID-19, van die korrupte politiek, van die armoede, van die misdaad, van sondige en moedelose mense. God beloof nie dat alles reg sal kom nie. Hy het hierdie werklikheid tot op die afskuwelikste gedeel. En Hy het daaraan, aan die konkrete werklikheid van Suid-Afrika van 2020, gesterf. Maar Hy het opgestaan, nie om nou alles reg te maak nie, maar sodat ons as ons sterf aan hierdie onheil steeds mag bely dat ons met Christus sal opstaan. Wanneer ons geen voortgang sien nie, moet ons nie moedeloos word nie: in die wêreld kan ons net ’n bietjie vir mekaar doen en het ons verdrukking, maar Hy het die wêreld oorwin: Christus leef en ons sal saam met Hom leef. Dis evangelie, ’n blye berig vir moedelose en hooplose mense. - Prof. Bram van de Beek
format Online
id doab-20.500.12854ir-93334
institution Directory of Open Access Books
language afr
publishDate 2022
publishDateRange 2022
publishDateSort 2022
publisher UJ Press
publisherStr UJ Press
record_format ojs
spelling doab-20.500.12854ir-933342025-08-13T13:41:21Z Die Wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde Verster, Pieter Heilige Gees Drie-eenheid belydenis eenheid die verbond geloof sakramente heiligmaking missionale kerk Christologie thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRA Religion: general::QRAB Philosophy of religion thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRM Christianity thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRA Religion: general::QRAB Philosophy of religion thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRM Christianity Pieter Verster dra uit die ryk en ryp oesland van die Ou en Nuwe Testament ’n oorvloed gerwe. ’n Uitnemende geleerde is hier aan die woord. Die Persoon en werk van die Heilige Gees, die derde Persoon van God Drie-enig, word vars en nuut belig. Dit geld ook vir die skywer se ander sentrale teologiese insigte. Die boek getuig van ’n gedeë studie; dit is ’n meesterstuk. Dit sal nie slegs die vakkenner boei nie, maar elke leser sal deur die boek tot helderheid gelei word. Hierdie boek is soos ’n fontein helder murmelende water wat hoop aan dorstige en moedelose mense gee wat in die greep van armoede, korrupsie en rassisme vasgevang is. Met die boek staan Pieter Verster nie slegs nasionaal nie, maar ook internasionaal op die voorpunt van liggewende perspektiewe op die wese van en uitdagings aan die Missionêre Teologie. - Prof. Cas Vos Hierdie boek van Pieter Verster gee ’n indrukwekkende perspektief. Sending gaan daaroor om die blye boodskap te bring van Christus wat vir ons gekruisig is. Ons het ’n boodskap vir hierdie wêreld van COVID-19, van die korrupte politiek, van die armoede, van die misdaad, van sondige en moedelose mense. God beloof nie dat alles reg sal kom nie. Hy het hierdie werklikheid tot op die afskuwelikste gedeel. En Hy het daaraan, aan die konkrete werklikheid van Suid-Afrika van 2020, gesterf. Maar Hy het opgestaan, nie om nou alles reg te maak nie, maar sodat ons as ons sterf aan hierdie onheil steeds mag bely dat ons met Christus sal opstaan. Wanneer ons geen voortgang sien nie, moet ons nie moedeloos word nie: in die wêreld kan ons net ’n bietjie vir mekaar doen en het ons verdrukking, maar Hy het die wêreld oorwin: Christus leef en ons sal saam met Hom leef. Dis evangelie, ’n blye berig vir moedelose en hooplose mense. - Prof. Bram van de Beek 2022-10-26T04:05:11Z 2022-10-26T04:05:11Z 2022-10-25T10:32:15Z 2021 book ONIX_20221025_9781928424758_45 OCN: 1243349637 https://library.oapen.org/handle/20.500.12657/59095 9781928424758 9781928424741 https://directory.doabooks.org/handle/20.500.12854/93334 afr open access image/jpeg image/jpeg image/jpeg Attribution-NonCommercial 4.0 International Attribution-NonCommercial 4.0 International Attribution-NonCommercial 4.0 International https://library.oapen.org/bitstream/20.500.12657/59095/1/9781928424758.pdf https://library.oapen.org/bitstream/20.500.12657/59095/1/9781928424758.pdf https://library.oapen.org/bitstream/20.500.12657/59095/1/9781928424758.pdf UJ Press SunBonani Scholar 10.18820/9781928424758 10.18820/9781928424758 3162fe88-25cb-4a0f-8540-52215ef36bf0 9781928424758 9781928424741 SunBonani Scholar 242 Bloemfontein open access
spellingShingle Heilige Gees
Drie-eenheid
belydenis
eenheid
die verbond
geloof
sakramente
heiligmaking
missionale kerk
Christologie
thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRA Religion: general::QRAB Philosophy of religion
thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRM Christianity
thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRA Religion: general::QRAB Philosophy of religion
thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRM Christianity
Verster, Pieter
Die Wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde
title Die Wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde
title_full Die Wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde
title_fullStr Die Wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde
title_full_unstemmed Die Wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde
title_short Die Wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde
title_sort die wonderbare heilige gees en die vader van liefde
topic Heilige Gees
Drie-eenheid
belydenis
eenheid
die verbond
geloof
sakramente
heiligmaking
missionale kerk
Christologie
thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRA Religion: general::QRAB Philosophy of religion
thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRM Christianity
thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRA Religion: general::QRAB Philosophy of religion
thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRM Christianity
topic_facet Heilige Gees
Drie-eenheid
belydenis
eenheid
die verbond
geloof
sakramente
heiligmaking
missionale kerk
Christologie
thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRA Religion: general::QRAB Philosophy of religion
thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRM Christianity
thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRA Religion: general::QRAB Philosophy of religion
thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRM Christianity
url ONIX_20221025_9781928424758_45
work_keys_str_mv AT versterpieter diewonderbareheiligegeesendievadervanliefde