Gereformeerdes onder die Suiderkruis 1652-2011

Die outeur bekyk flitspunte uit die geskiedenis van vier Afrikaanse Gereformeerde kerke in Suid-Afrika, met die NG Kerk as sleutelfiguur. Hoewel die tema van kerk en samelewing belangrik is in hierdie studie, kry kernelemente in Gereformeerd-wees ook aandag. Dit sluit in belydenis- en leerstellige b...

Descripción completa

Guardado en:
Detalles Bibliográficos
Autor principal: Strauss, Piet
Formato: Online
Lenguaje:afrikáans
Publicado: UJ Press 2023
Materias:
Acceso en línea:ONIX_20230112_9781920382674_17
Etiquetas: Agregar Etiqueta
Sin Etiquetas, Sea el primero en etiquetar este registro!
Descripción
Sumario:Die outeur bekyk flitspunte uit die geskiedenis van vier Afrikaanse Gereformeerde kerke in Suid-Afrika, met die NG Kerk as sleutelfiguur. Hoewel die tema van kerk en samelewing belangrik is in hierdie studie, kry kernelemente in Gereformeerd-wees ook aandag. Dit sluit in belydenis- en leerstellige benaderings, Gereformeerde karakter, onderlinge verhoudinge en ekumene, en jonger kerke of kerklike familie.