Afrikaanse Filosofie
"Hierdie is die eerste boeklengte poging om 'n Afrikaanse filosofiese tradisie te beskryf binne die konteks van die Suid-Afrikaanse geskiedenis, en om die geskiedenis van die filosofie internasionaal te interpreteer. In die proses word van die belangrikste Afrikaanse filosowe self aan die woord gest...
Saved in:
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Online |
| Language: | Afrikaans |
| Published: |
UJ Press
2023
|
| Subjects: | |
| Online Access: | ONIX_20230112_9781920382797_19 |
| Tags: |
No Tags, Be the first to tag this record!
|
| Summary: | "Hierdie is die eerste boeklengte poging om 'n Afrikaanse filosofiese tradisie te beskryf binne die konteks van die Suid-Afrikaanse geskiedenis, en om die geskiedenis van die filosofie internasionaal te interpreteer. In die proses word van die belangrikste Afrikaanse filosowe self aan die woord gestel. Dit is werklik 'n waardevolle kultuurhistoriese dokument en 'n enorme bydrae tot die intellektuele geskiedenis in Suid-Afrika." - Prof Desmond Painter |
|---|