Kerk en orde vandag

Kerk en orde vandag konsentreer op temas wat oor die hele spektrum van die gereformeerde kerkreg versprei lê en probeer om relevante agtergrondinligting vir al die artikels van die kerkorde van die NG Kerk te verskaf. “Die skrywer lewer bewys dat hy ervare is, en uitstekend op die hoogte van al die...

Повний опис

Збережено в:
Бібліографічні деталі
Автор: Strauss, Piet J.
Формат: Online
Мова:Африкаанс
Опубліковано: UJ Press 2023
Предмети:
Онлайн доступ:ONIX_20230112_9781920383213_2
Теги: Додати тег
Немає тегів, Будьте першим, хто поставить тег для цього запису!
Опис
Резюме:Kerk en orde vandag konsentreer op temas wat oor die hele spektrum van die gereformeerde kerkreg versprei lê en probeer om relevante agtergrondinligting vir al die artikels van die kerkorde van die NG Kerk te verskaf. “Die skrywer lewer bewys dat hy ervare is, en uitstekend op die hoogte van al die temas en onderwerpe is, persoonlike ervaring daarvan het, en dat hy krities en apologeties daaroor kan skryf.” – Prof. Andries le Roux du Plooy, Fakulteit Teologie, Noordwes?Universiteit