J.C. Steyn en Afrikaans

Met J.C. Steyn en Afrikaans – ’n viering huldig ’n aantal bekende (Afrikaanse) taal- en letterkundiges en digters vir J.C. (Jaap) Steyn aan die begin van die negende dekade van sy lewe, maar ook die taal wat hy met sy lewenswerk gedien het. In veral die vakkundige bydraes word sy akademiese werk – a...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Format: Online
Language:Afrikaans
Published: UJ Press 2023
Subjects:
Online Access:ONIX_20230112_9781928424338_30
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
_version_ 1869526769291231232
collection Directory of Open Access Books
description Met J.C. Steyn en Afrikaans – ’n viering huldig ’n aantal bekende (Afrikaanse) taal- en letterkundiges en digters vir J.C. (Jaap) Steyn aan die begin van die negende dekade van sy lewe, maar ook die taal wat hy met sy lewenswerk gedien het. In veral die vakkundige bydraes word sy akademiese werk – as taalkundige, taalhistorikus, biograaf, digter en kreatiewe skrywer – belig. Die afwisseling van taalkundige, letterkundige en skeppende bydraes wil iets weergee van die verskeidenheid van Jaap Steyn se lewenswerk. Die briefwisseling tussen Steyn en prof. Elize Botha (1973 tot 1991) is die enigste plek waar Steyn self uitvoerig aan die woord gestel word. Dit betref ’n tydperk waarin van sy belangrikste werksaamhede as kreatiewe skrywer plaasgevind het. Steyn se briewe getuig van sy gebruiklike deeglikheid, maar ook van sy eiesoortige taalvernuf, persoonlike nederigheid en oopheid vir kritiek. In baie van die skeppende bydraes word juis op hierdie persoonlikheidseienskappe gefokus én op die onvermydelike sloping wat die ouderdom meebring. Dit is opvallend dat baie van die taalkundige bydraes aspekte belig waaroor Steyn self uitvoerig gepubliseer het en soos ’n goue draad loop deur sy taalkundige werk: die geskiedenis van Standaardafrikaans en die stryd om die erkenning van Afrikaans as selfstandige, amptelik erkende, en deeglik gestandaardiseerde taal, asook die fokus op identiteit, taalverandering en taalhouding. In letterkundige bydraes weer is dit opvallend hoeveel daarvan konsentreer op die “grens-gegewe”: selfdoding, die periferale situasie van homoseksuele en bejaardes, die komplekse verhouding tussen outeur en karakter in die biografie, kultuurgrensoorskrydings en grensdeurbreking op die terreine van die narratologie en genre.
format Online
id doab-20.500.12854ir-96043
institution Directory of Open Access Books
language afr
publishDate 2023
publishDateRange 2023
publishDateSort 2023
publisher UJ Press
publisherStr UJ Press
record_format ojs
spelling doab-20.500.12854ir-960432025-07-17T12:15:20Z J.C. Steyn en Afrikaans van Coller, H.P. Van Niekerk, Angelique Odendaal, Bernard Behoedsame skaafwerk briefwisseling tussen Elize Botha en Jaap Steyn Die vergete Verlore vader van J.C. Steyn Twee terugblikgedigte Boekensteynfontein spitsberaad Toe die Derde Afrikaanse Woordelys en Spelreëls die eerste Afrikaanse woordelys en spelreëls was Onomastiek Afrikaanse spitse op die leksikografiese landskap Apokopoësie ’n Sosiolinguistiese bespreking van die taalgebruiksvergestalting van bejaardheid in Elsa Joubert se Spertyd Die emeritus en die gespreksgroep ’n Kortverhaal Institusionele taalbeleid en akademiese taalbeleid – versoenbaar binne taal-in-onderwysbeplanning? klaarpraatgedigte Geskiedskrywing en beskrywing van Afrikaans: Wat is daar nog te sê? Apophrades ’n Gedig Die identiteit van die verbeelde Afrikaanssprekende gemeenskap soos vergestalt in gedrukte advertensies uit kommersiële tydskrifte Representasie as strategiese posisionering: J.C. Steyn se biografieë Oorskryding van kultuurgrense: S.J. du Toit die koningin van Skeba en Egipte die evolusie van skryf ’n Argument vir verraad en verset dramatologies gelees thema EDItEUR::2 Language qualifiers::2A Indo-European languages::2AC Germanic and Scandinavian languages::2ACK Afrikaans thema EDItEUR::2 Language qualifiers::2A Indo-European languages::2AC Germanic and Scandinavian languages::2ACK Afrikaans Met J.C. Steyn en Afrikaans – ’n viering huldig ’n aantal bekende (Afrikaanse) taal- en letterkundiges en digters vir J.C. (Jaap) Steyn aan die begin van die negende dekade van sy lewe, maar ook die taal wat hy met sy lewenswerk gedien het. In veral die vakkundige bydraes word sy akademiese werk – as taalkundige, taalhistorikus, biograaf, digter en kreatiewe skrywer – belig. Die afwisseling van taalkundige, letterkundige en skeppende bydraes wil iets weergee van die verskeidenheid van Jaap Steyn se lewenswerk. Die briefwisseling tussen Steyn en prof. Elize Botha (1973 tot 1991) is die enigste plek waar Steyn self uitvoerig aan die woord gestel word. Dit betref ’n tydperk waarin van sy belangrikste werksaamhede as kreatiewe skrywer plaasgevind het. Steyn se briewe getuig van sy gebruiklike deeglikheid, maar ook van sy eiesoortige taalvernuf, persoonlike nederigheid en oopheid vir kritiek. In baie van die skeppende bydraes word juis op hierdie persoonlikheidseienskappe gefokus én op die onvermydelike sloping wat die ouderdom meebring. Dit is opvallend dat baie van die taalkundige bydraes aspekte belig waaroor Steyn self uitvoerig gepubliseer het en soos ’n goue draad loop deur sy taalkundige werk: die geskiedenis van Standaardafrikaans en die stryd om die erkenning van Afrikaans as selfstandige, amptelik erkende, en deeglik gestandaardiseerde taal, asook die fokus op identiteit, taalverandering en taalhouding. In letterkundige bydraes weer is dit opvallend hoeveel daarvan konsentreer op die “grens-gegewe”: selfdoding, die periferale situasie van homoseksuele en bejaardes, die komplekse verhouding tussen outeur en karakter in die biografie, kultuurgrensoorskrydings en grensdeurbreking op die terreine van die narratologie en genre. 2023-01-13T04:11:14Z 2023-01-13T04:11:14Z 2023-01-12T13:59:13Z 2019 book ONIX_20230112_9781928424338_30 https://library.oapen.org/handle/20.500.12657/60648 9781928424338 9781928424321 https://directory.doabooks.org/handle/20.500.12854/96043 afr open access image/jpeg image/jpeg Attribution-NonCommercial 4.0 International Attribution-NonCommercial 4.0 International https://library.oapen.org/bitstream/20.500.12657/60648/1/9781928424338.pdf https://library.oapen.org/bitstream/20.500.12657/60648/1/9781928424338.pdf UJ Press UJ Press 10.18820/9781928424338 10.18820/9781928424338 3162fe88-25cb-4a0f-8540-52215ef36bf0 9781928424338 9781928424321 UJ Press 332 Bloemfontein open access
spellingShingle Behoedsame skaafwerk
briefwisseling tussen Elize Botha en Jaap Steyn
Die vergete Verlore vader van J.C. Steyn
Twee terugblikgedigte
Boekensteynfontein
spitsberaad
Toe die Derde Afrikaanse Woordelys en Spelreëls die eerste Afrikaanse woordelys en spelreëls was
Onomastiek
Afrikaanse spitse op die leksikografiese landskap
Apokopoësie
’n Sosiolinguistiese bespreking van die taalgebruiksvergestalting van bejaardheid in Elsa Joubert se Spertyd
Die emeritus en die gespreksgroep
’n Kortverhaal
Institusionele taalbeleid en akademiese taalbeleid – versoenbaar binne taal-in-onderwysbeplanning?
klaarpraatgedigte
Geskiedskrywing en beskrywing van Afrikaans: Wat is daar nog te sê?
Apophrades
’n Gedig
Die identiteit van die verbeelde Afrikaanssprekende gemeenskap soos vergestalt in gedrukte advertensies uit kommersiële tydskrifte
Representasie as strategiese posisionering: J.C. Steyn se biografieë
Oorskryding van kultuurgrense: S.J. du Toit
die koningin van Skeba en Egipte
die evolusie van skryf
’n Argument vir verraad en verset
dramatologies gelees
thema EDItEUR::2 Language qualifiers::2A Indo-European languages::2AC Germanic and Scandinavian languages::2ACK Afrikaans
thema EDItEUR::2 Language qualifiers::2A Indo-European languages::2AC Germanic and Scandinavian languages::2ACK Afrikaans
J.C. Steyn en Afrikaans
title J.C. Steyn en Afrikaans
title_full J.C. Steyn en Afrikaans
title_fullStr J.C. Steyn en Afrikaans
title_full_unstemmed J.C. Steyn en Afrikaans
title_short J.C. Steyn en Afrikaans
title_sort j c steyn en afrikaans
topic Behoedsame skaafwerk
briefwisseling tussen Elize Botha en Jaap Steyn
Die vergete Verlore vader van J.C. Steyn
Twee terugblikgedigte
Boekensteynfontein
spitsberaad
Toe die Derde Afrikaanse Woordelys en Spelreëls die eerste Afrikaanse woordelys en spelreëls was
Onomastiek
Afrikaanse spitse op die leksikografiese landskap
Apokopoësie
’n Sosiolinguistiese bespreking van die taalgebruiksvergestalting van bejaardheid in Elsa Joubert se Spertyd
Die emeritus en die gespreksgroep
’n Kortverhaal
Institusionele taalbeleid en akademiese taalbeleid – versoenbaar binne taal-in-onderwysbeplanning?
klaarpraatgedigte
Geskiedskrywing en beskrywing van Afrikaans: Wat is daar nog te sê?
Apophrades
’n Gedig
Die identiteit van die verbeelde Afrikaanssprekende gemeenskap soos vergestalt in gedrukte advertensies uit kommersiële tydskrifte
Representasie as strategiese posisionering: J.C. Steyn se biografieë
Oorskryding van kultuurgrense: S.J. du Toit
die koningin van Skeba en Egipte
die evolusie van skryf
’n Argument vir verraad en verset
dramatologies gelees
thema EDItEUR::2 Language qualifiers::2A Indo-European languages::2AC Germanic and Scandinavian languages::2ACK Afrikaans
thema EDItEUR::2 Language qualifiers::2A Indo-European languages::2AC Germanic and Scandinavian languages::2ACK Afrikaans
topic_facet Behoedsame skaafwerk

url ONIX_20230112_9781928424338_30