Moedertaalonderrig en taalaktivisme in Suid-Afrika

Uiters belangrike narratief oor skooltaalvoorkeur het hom tussen 2006 en 2010 in Suid-Afrika afgespeel. Hierdie gebeurtenisse het diep in die Suid-Afrikaanse onderwys- en taalwêreld ingesny, en ook in die buiteland belangstelling gelok. Die koerante het volledig daaroor berig: oor die hofsake, die s...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Moll, Johan C.
Format: Online
Language:Afrikaans
Published: UJ Press 2022
Subjects:
Online Access:ONIX_20221025_9781920382858_31
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Uiters belangrike narratief oor skooltaalvoorkeur het hom tussen 2006 en 2010 in Suid-Afrika afgespeel. Hierdie gebeurtenisse het diep in die Suid-Afrikaanse onderwys- en taalwêreld ingesny, en ook in die buiteland belangstelling gelok. Die koerante het volledig daaroor berig: oor die hofsake, die skoolhoofde, die skole, ouers en die leerders. Maar hoe gemaak as onderwyskundiges, sosiolinguiste, taalbeplanners, taalhistorici en vaklui van aansluitende dissiplines later die punte van hulle vingers op die besonderhede van daardie gebeurtenisse wil lê?